‘n Volleige stel studie notas vir Alpha Wiskunde Gr.12 in Afrikaans. Hier word al die belangrikste konsepte bespreek, met al die relevante formules en helpvolle illustrasies. Dit is ‘n digitale produk, en is na betaling aflaaibaar.
In hierdie nota stel word die volgende onderwerpe gedek:
- Algebra
- Komplekse Getalle
- Calculus – Differensiasie
- Calculus – Integrasie
- Matrikse (hersienning)
Hierdie nota stel word die beste gebruik tesame met die handboek en word gratis by die Alpha Wiskunde kursusse op Study Enhanced ingesluit.
Reviews
There are no reviews yet.